Gerduan Kemp
@gerduankemp
ผู้ติดตาม
ยอดวิว
วิดีโอ
API
2K
ตัวนับผู้ติดตาม YouTube แบบเรียลไทม์
Loading Advanced Analytics...
Gerduan Kemp
Na die sukses van sy vorige vrystelling, Koffie in die kroeg, wat reeds meer as 70 000 keer gestroom is oor ’n tydperk van twee maande, is Gerduan Kemp terug in die kollig met ’n splinternuwe enkelsnit wat sal aanklank vind by luisteraars van alle ouderdomme.
ALLES TOT NOU is ’n dinamiese country-rock-liedjie met ’n diepgaande boodskap oor verhoudinge en hoe belangrik dit is om nie op te gee wanneer uitdagings oor jou pad kom nie.
Volgens Kemp, is die konsep gebore in die drie jaar waarin hy geen nuwe musiek uitgebring het nie. Hy deel: “Ek het in daardie tydperk gewonder of ek ooit weer musiek sal vrystel. Terwyl ek een dag by my klavier sit, het ek net weer besef hoe groot deel musiek van my lewe is. Hoewel die hooftema van die lied liefde is, beteken dit vir my persoonlik hoe alles wat ek tot nou toe aangepak het in die lewe my gebring het tot op die plek waar ek hierdie musiek kan vrystel waarmee ek mense se harte kan raak.”
Embed
ติดตามผู้ติดตาม YouTube แบบเรียลไทม์ สถิติสด ยอดวิว ครีเอเตอร์ และค้นหาด้วยชื่อผู้ใช้ได้รวดเร็ว.
วิดีโอ
TOE JY OMDRAAI is nou beskikbaar!!!
Uploaded
81
ยอดวิว
8
Likes
2
Comments
About RealtimeSubCount.com
ติดตามผู้ติดตาม YouTube แบบเรียลไทม์ สถิติสด ยอดวิว ครีเอเตอร์ และค้นหาด้วยชื่อผู้ใช้ได้รวดเร็ว.